Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Senegal
Senegal [boodskap #140718] Sa, 24 Desember 2022 16:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Senegal.
Kaart van Senegal.
Vlag van van Senegal.
Vlag van van Senegal.
Senegal
Afbreking: Se•ne•gal


Pleknaam: Senegal

Betekenis:
• 'n Land suid van die Sénégalrivier in Wes-Afrika.

Gebruik:
Senegal word begrens deur die Atlantiese Oseaan, Mauritanië, Mali, Guinee en Guinee-Bissau.

Verwant:
• Senegalees
• Senegalese

Vertaling:
Engels: Senegal
Nederlands: Senegal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Senegalees
Volgende onderwerp: Gambië
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 02:44:49 MGT 2024