Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Swazilander
Swazilander [boodskap #140716] Sa, 24 Desember 2022 16:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Swazilander
Afbreking: Swa•zi•lan•der
Samestelling: Swazi + land + -er


Selfstandige naamwoord: Swazilander
Meervoud: Swazilanders
Verkleinwoord: Swazilandertjie
Meervoud van verkleining: Swazilandertjies

Betekenis:
• 'n Inwoner of burger van Swaziland/Eswatini.

Gebruik:
• 'n Swazilander het in die aanval gesterf.

Sinoniem:
• Swazi

Vertaling:
Engels: Swazilander, person from Eswatini
Nederlands: Swazi, Swaziër

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Madagaskar
Volgende onderwerp: Senegalees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 02:35:16 MGT 2024