Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Swaziland
Swaziland [boodskap #140714] Sa, 24 Desember 2022 11:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Swaziland.
Kaart van Swaziland.
Vlag van Swaziland.
Vlag van Swaziland.
Swaziland
Afbreking: Swa•zi•land
Samestelling: Swazi + land


Pleknaam: Swaziland

Betekenis:
• 'n Land in Suider-Afrika, die land van die Swazi's, amptelik die Koninkryk Eswatini.

Gebruik:
Swaziland is 'n absolute monargie wat aan Suid-Afrika en Mosambiek grens.

Afkorting:
• Swaz.

Verwant:
• Swazi
• Swazilander
• Swazilandse

Vertaling:
Engels: Swaziland
Nederlands: Swaziland

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Botswana
Volgende onderwerp: Madagaskar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:12:12 MGT 2024