Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Algerië
Algerië [boodskap #140709] Sa, 24 Desember 2022 08:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Algerië.
Kaart van Algerië.
Vlag van Algerië.
Vlag van Algerië.
Algerië
Afbreking: Al•ge•ri•ë


Pleknaam: Algerië

Betekenis:
• 'n Land in die noordweste van Afrika, amptelik die Demokratiese Volksrepubliek Algerië.

Gebruik:
Algerië is die grootste land van Afrika.

Verwant:
• Algiers (hoofstad)
• Algeryn (persoon)
• Algeryns (b.nw)

Vertaling:
Engels: Algeria
Nederlands: Algerije

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Algeryn
Volgende onderwerp: vleuel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:10:22 MGT 2024