Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Angola
Angola [boodskap #140706] Sa, 24 Desember 2022 07:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Angola
Kaart van Angola
Vlag van Angola
Vlag van Angola
Angola
Afbreking: An•go•la


Pleknaam: Angola

Betekenis:
• 'n Land in die suidweste van Afrika, amptelik die Republiek Angola.

Gebruik:
Angola grens aan Namibië, die Demokratiese Republiek van die Kongo, Zambië en die Atlantiese Oseaan.

Afgelei:
• Angolaboere

Verwant:
• Angolees (persoon)
• Angools (b.nw.)

Vertaling:
Engels: Angola
Nederlands: Angola

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: infusie
Volgende onderwerp: Angolees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 03:48:55 MGT 2024