Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Malawi
Malawi [boodskap #140702] Vr, 23 Desember 2022 18:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Malawi
Kaart van Malawi
Vlag van Malawi
Vlag van Malawi
Malawi
Afbreking: Ma•la•wi


Pleknaam: Malawi

Betekenis:
• 'n Land in Suidoos-Afrika, amptelik die Republiek Malawi, voorheen bekend as Njassaland.

Gebruik:
Malawi grens aan Zambië, Tanzanië en Mosambiek.

Wisselvorm:
• Malawië

Verwant:
• Malawiër
• Malawies

Vertaling:
Engels: Malawi
Nederlands: Malawi
Sotho: Malaŵi
Zoeloe: iMalawi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Malawiër
Volgende onderwerp: uitstap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 03:52:35 MGT 2024