Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Zambië
Zambië [boodskap #140700] Vr, 23 Desember 2022 16:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Zambië.
Kaart van Zambië.
Vlag van Zambië.
Vlag van Zambië.
Zambië
Afbreking: Zam•bi•ë
Uitspraak: /ˈzam.bi.ə/


Pleknaam: Zambië

Betekenis:
• 'n Land in die noorde van Suider-Afrika, amptelik die Republiek Zambië.

Gebruik:
Zambië word begrens deur die Demokratiese Republiek die Kongo, Tanzanië, Malawi, Mosambiek, Zimbabwe, Botswana, Namibië en Angola.

Verwant:
• Zambiër
• Zambies

Vertaling:
Engels: Zambia
Nederlands: Zambia

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Zambiër
Volgende onderwerp: Malawiër
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 03:40:13 MGT 2024