Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gebeurtenis
gebeurtenis [boodskap #140693] Vr, 23 Desember 2022 14:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gebeurtenis
Afbreking: ge•beur•te•nis
Uitspraak: /χəˈbɪør.tə.nəs/


Selfstandige naamwoord: gebeurtenis
Meervoud: gebeurtenisse
Verkleinwoord: gebeurtenissie
Meervoud van verkleining: gebeurtenissies

Betekenis:
• Iets wat gebeur of gebeur het.

Gebruik:
• Hierdie gebeurtenis is van historiese belang.

Sinoniem:
• affêre
• episode
• gebeurlikheid
• geleentheid
• geval
• insident
• momentum
• petalje
• voorval

Afgelei:
• gebeurtenisvol
• sportgebeurtenis
• wêreldgebeurtenis

Vertaling:
Engels: event, occasion, occurrence
Nederlands: gebeurtenis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: violet
Volgende onderwerp: Ier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 03:40:31 MGT 2024