Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afbetaal
afbetaal [boodskap #140681] Do, 22 Desember 2022 13:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afbetaal
Afbreking: af•be•taal
Samestelling: af + betaal


Werkwoord: betaal af, afbetaal
Verlede tyd: het afbetaal
Teenwoordige deelwoord: afbetaling
Verlede deelwoord: afbetaalde

Betekenis:
• Om te bly betaal tot die uitstaande bedrag betaal is.
• Om die laaste bedrag/paaiement oor te betaal.
• Om 'n werker met finale salaris uit diens te ontslaan.

Gebruik:
• Die lening moet oor 24 maande afbetaal word.
• Ek het pas my skuld afbetaal.
• Die sukkelende maatskappy het sy werkers afbetaal.

Sinoniem:
• aflos
• delg
• vereffen

Afgelei:
• afbetaalde
• afbetaler
• afbetaling

Vertaling:
Engels: to pay back in instalments; to pay off; to fire
Nederlands: afbetalen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ingeval
Volgende onderwerp: proewer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:09:45 MGT 2024