Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weerman
weerman [boodskap #140651] Di, 06 Desember 2022 19:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weerman
Afbreking: weer•man
Samestelling: weer + man


Selfstandige naamwoord: weerman
Meervoud: weermanne
Verkleinwoord: weermannetjie
Meervoud van verkleining: weermannetjies

Betekenis:
• Persoon wat die weervoorspelling aanbied, tipies 'n metereoloog of weerkundige.
• 'n Weerbare soldaat of krygsman.

Gebruik:
• Die weerman het gesê ons gaan môre 'n bietjie reën kry.
• Twee weermanne het aan hulle wonde beswyk.

Afgelei:
• landweerman

Afkorting:
• wmn.
• wrn.

Vertaling:
Engels: weather man, meteorologist; serviceman, private
Nederlands: weerman

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: anneksasie
Volgende onderwerp: sweerlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 03:40:20 MGT 2024