Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » anneksasie
anneksasie [boodskap #140650] Di, 06 Desember 2022 11:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
anneksasie
Afbreking: an•nek•sa•sie


Selfstandige naamwoord: anneksasie
Meervoud: anneksasies

Betekenis:
• Die handeling van annekseer; om iets (meestal grondgebied) in besit te neem.

Gebruik:
• Duitsland se anneksasie van Oostenryk geskied deur 'n inval van Duitse troepe, maar geen skote is gevuur nie.

Wisselvorm:
• aneksering

Sinoniem:
• aanhegting
• inbesitneming
• inlywing
• kolonisasie
• verowering
• toeëiening

Vertaling:
Engels: annexation
Nederlands: annexatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: annekseer
Volgende onderwerp: weerman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:12:43 MGT 2024