Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » katapult
katapult [boodskap #140633] Di, 29 November 2022 13:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Outydse katapult.
'n Outydse katapult.
katapult
Afbreking: ka•ta•pult


Selfstandige naamwoord: katapult
Meervoud: katapulte
Verkleinwoord: katapultjie
Meervoud van verkleining: katapultjies

Betekenis:
• Apparaat, soortgelyk aan 'n kettie of voëlrek, waarmee klippe en ander voorwerpe in die lug in geslinger word.

Gebruik:
• 'n Moderne voorbeeld van 'n katapult is op vliegdekskepe, waar dit gebruik word om vliegtuie vanaf die dek te lanseer.

Vertaling:
Engels: catapult
Nederlands: katapult

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stoffeer
Volgende onderwerp: verklee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:32:45 MGT 2024