Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noodlot
noodlot [boodskap #140626] So, 27 November 2022 16:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
noodlot
Afbreking: nood•lot
Samestelling: nood + lot


Selfstandige naamwoord: noodlot
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Gebeurtenis wat 'n mens te beurt val (meestal sleg).

Gebruik:
• Soos die noodlot dit wou hê wou hulle motor nie aanskakel nie.

Spreekwoord:
• Moenie die noodlot tart nie. [Moenie vir moeilikheid soek nie.]
• Hy is 'n troetelkind van die noodlot. [Hy is besonder gelukkig.]

Sinoniem:
• bestemming
• lewenslot
• lotsbestemming
• toeval
• voorland
• voorsienigheid

Afgelei:
• noodlotsgebeure
• noodlotsleer
• noodlottig

Vertaling:
Engels: fate, destiny
Nederlands: noodlot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: noodlottig
Volgende onderwerp: absoluut
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:33:39 MGT 2024