Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kerklik
kerklik [boodskap #140621] So, 27 November 2022 12:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kerklik
Afbreking: kerk•lik
Samestelling: kerk + -lik


Byvoeglike naamwoord: kerklik
Vergrotende trap: kerkliker
Oortreffende trap: kerklikste
Attributief: kerklike
Partitief: kerkliks

Betekenis:
• Wat die kerk betref, of met die kerk verband hou.

Gebruik:
• Die Groot Trek het Suid-Afrika verdeel en het kerklik tot die totstandkoming van drie Afrikaanse Kerke gelei.

Sinoniem:
• geestelik
• godsdienstig
• religieus
• teologies

Antoniem:
• nie-kerklik
• onkerklik

Afgelei:
• buitekerklik
• intrakerklik
• interkerklik
• kerklikheid
• oud-kerklik
• verkerklik

Vertaling:
Engels: ecclesiastic
Nederlands: kerkelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: floëem
Volgende onderwerp: saamflans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:24:01 MGT 2024