Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vaatweefsel
vaatweefsel [boodskap #140618] So, 27 November 2022 08:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vaatweefsel
Afbreking: vaat•weef•sel
Samestelling: vaat + weefsel


Selfstandige naamwoord: vaatweefsel
Meervoud: vaatweefsels

Betekenis:
• Gespesialiseerde weefsel in hoër orde plante (vaatplante) wat water en voedingstowwe na ander dele van die plant deurvoer.

Gebruik:
Vaatweefsel maak dit vir vaatplante moontlik om groter te ontwikkel as nievaatplante wat nie sulke geleidende weefsels besit nie.

Hiponiem:
• floëem
• xileem

Vertaling:
Engels: vascular tissue, venal tissue
Nederlands: vaatweefsel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aankomeling
Volgende onderwerp: xileem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:25:04 MGT 2024