Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aankomeling
aankomeling [boodskap #140617] Sa, 26 November 2022 15:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aankomeling
Afbreking: aan•ko•me•ling
Samestelling: aankom + -e- + -ling


Selfstandige naamwoord: aankomeling
Meervoud: aankomelinge
Verkleinwoord: aankomelinkie
Meervoud van verkleining: aankomelinkies

Betekenis:
• 'n Babatjie wat pas gebore is.
• Iemand wat pas by 'n plek aangekom/gearriveer het.

Gebruik:
• Ons kan nie wag om die nuwe aankomeling te sien nie!
• Die nuwe aankomelinge is hartlik in die gemeente verwelkom.

Sinoniem:
• beginner
• debutant
• groentjie
• inkomeling
• nuweling
• rekruut

Vertaling:
Engels: newcomer, fledgling, freshman
Nederlands: aankomeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agtertuin
Volgende onderwerp: vaatweefsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:37:16 MGT 2024