Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agtertuin
agtertuin [boodskap #140616] Sa, 26 November 2022 14:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
agtertuin
Afbreking: ag•ter•tuin
Samestelling: agter + tuin


Selfstandige naamwoord: agtertuin
Meervoud: agtertuine
Verkleinwoord: agtertuintjie
Meervoud van verkleining: agtertuintjies

Betekenis:
• 'n Tuin aan die agterkant van 'n huis.

Gebruik:
• Ons plant lelies in die voortuin en aartappels in die agtertuin.

Antoniem:
• voortuin

Hiperoniem:
• tuin

Vertaling:
Engels: back garden
Nederlands: achtertuin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voortuin
Volgende onderwerp: aankomeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:23:57 MGT 2024