Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voortuin
voortuin [boodskap #140615] Sa, 26 November 2022 13:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voortuin
Afbreking: voor•tuin
Samestelling: voor + tuin


Selfstandige naamwoord: voortuin
Meervoud: voortuine
Verkleinwoord: voortuintjie
Meervoud van verkleining: voortuintjies

Betekenis:
• 'n Tuin aan die voorkant van 'n huis.

Gebruik:
• Ons plant pronkertjies in die voortuin en mielies in die agtertuin.

Antoniem:
• agtertuin

Hiperoniem:
• tuin

Vertaling:
Engels: front garden, front yard
Nederlands: voortuin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bloedvergieting
Volgende onderwerp: agtertuin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:29:14 MGT 2024