Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boswerker
boswerker [boodskap #140611] Sa, 26 November 2022 11:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Boswerkers
Boswerkers
boswerker
Afbreking: bos•wer•ker
Samestelling: bos + werker
Uitspraak: /ˈbɔsˌvɛr.kər/


Selfstandige naamwoord: boswerker
Meervoud: boswerkers
Verkleinwoord: boswerkertjie
Meervoud van verkleining: boswerkertjies

Betekenis:
• Persoon wat in 'n bos werk (bome kap, hout verkoop, ens.)

Gebruik:
• Saul was anders as die gewone boswerker en wou meer uit die lewe hê.

Sinoniem:
• bosarbeider
• bosbouer

Vertaling:
Engels: forest worker, lumberjack, woodcutter
Nederlands: bosarbeider

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bosbewoner
Volgende onderwerp: bewoner
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:38:32 MGT 2024