Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koeldrankblik
koeldrankblik [boodskap #140607] Vr, 25 November 2022 15:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Koeldrankblik.
'n Koeldrankblik.
koeldrankblik
Afbreking: koel•drank•blik
Samestelling: koeldrank + blik


Selfstandige naamwoord: koeldrankblik
Meervoud: koeldrankblikke
Verkleinwoord: koeldrankblikkie
Meervoud van verkleining: koeldrankblikkies

Betekenis:
• 'n Blikkie met koeldrank waaruit 'n mens kan drink.

Gebruik:
• 'n Mens kan 'n leë koeldrankblik met jou vingers induik.

Afgelei:
• koeldrankblikringetjie

Verwant:
• koeldrankbottel

Vertaling:
Engels: soft drink can, soda can
Nederlands: frisdrankblikje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: byproduk
Volgende onderwerp: temper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 05:52:35 MGT 2024