Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » filiaal
filiaal [boodskap #140598] Di, 22 November 2022 14:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
filiaal
Afbreking: fi•li•aal


Selfstandige naamwoord: filiaal
Meervoud: filiale

Betekenis:
• 'n Maatskappy of organisasie wat deur 'n beherende maatskappy of organisasie besit word.

Gebruik:
• Audi is 'n filiaal in die Volkswagengroep.

Afgelei:
• filiaalkantoor
• filiaalmaatskappy
• filiaalwinkel

Vertaling:
Engels: branch
Nederlands: filiaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ampstermyn
Volgende onderwerp: afjak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:30:00 MGT 2024