Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ampstermyn
ampstermyn [boodskap #140597] Di, 22 November 2022 12:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ampstermyn
Afbreking: amps•ter•myn
Samestelling: amp + -s- + termyn


Selfstandige naamwoord: ampstermyn
Meervoud: ampstermyne

Betekenis:
• Die tydperk wat iemand 'n amptelike posisie beklee.

Gebruik:
• 'n Presedent van Amerika kan vir twee ampstermyne verkies word, maar mag nie vir 'n derde ampstermyn dien nie.

Sinoniem:
• ampsperiode

Verwant:
• ampsbekleër
• ampswoning

Vertaling:
Engels: term of office
Nederlands: ambtstermijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stool
Volgende onderwerp: filiaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 07:02:43 MGT 2024