Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » etiketteer
etiketteer [boodskap #140495] Ma, 24 Oktober 2022 17:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
etiketteer
Afbreking: e•ti•ket•teer


Werkwoord: etiketteer
Verlede tyd: het geëtiketteer

Betekenis:
• Om van 'n etiket te voorsien.

Gebruik:
• Vervaardigers mag nie hulle produkte met vals inligting etiketteer nie.

Sinoniem:
• merk

Afgelei:
• etikettering

Spelfout:
• etiketeer

Vertaling:
Engels: to label, tag
Nederlands: etiketteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: piekdraer
Volgende onderwerp: agtertoe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 05:27:54 MGT 2024