Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » piekdraer
piekdraer [boodskap #140494] Ma, 24 Oktober 2022 16:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Beeld van 'n piekdraer.
Beeld van 'n piekdraer.
piekdraer
Afbreking: piek•dra•er
Samestelling: piek + draer


Selfstandige naamwoord: piekdraer
Meervoud: piekdraers
Verkleinwoord: piekdraertjie
Meervoud van verkleining: piekdraertjies

Betekenis:
• Soldaat met 'n piek, 'n lans van 3 tot 5 meter met 'n skerp punt.

Gebruik:
• 'n Piekdraer was deel van 'n hegte formasie wat deur musketiers ondersteun is.

Sinoniem:
• piekenier

Vertaling:
Engels: pikeman
Nederlands: piekdrager

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grondig
Volgende onderwerp: etiketteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:23:11 MGT 2024