Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » valdeur
valdeur [boodskap #140478] Sa, 22 Oktober 2022 07:29
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Hokkie met 'n valdeur.
'n Hokkie met 'n valdeur.
valdeur
Afbreking: val•deur
Samestelling: val + deur


Selfstandige naamwoord: valdeur
Meervoud: valdeure
Verkleinwoord: valdeurtjie
Meervoud van verkleining: valdeurtjies

Betekenis:
• 'n Deur wat na boontoe oopmaak en ondertoe val.

Gebruik:
• Lokaas kan in 'n hok met 'n valdeur geplaas word om klein diertjies te vang.

Sinoniem:
• tuimeldeur
• valluik

Afgelei:
• valdeurspinnekop

Verwant:
• valhek

Vertaling:
Engels: trap-door
Nederlands: valdeur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kaketoe
Volgende onderwerp: lopend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 05:46:58 MGT 2024