Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » braking
braking [boodskap #140475] Do, 20 Oktober 2022 19:55
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
braking
Afbreking: bra•king
Samestelling: braak + -ing


Selfstandige naamwoord: braking
Meervoud: brakinge, brakings

Betekenis:
• Die handeling van braak (om te kots of op te gooi).

Gebruik:
• Cholera kan maagwerkings en hewige braking veroorsaak.

Sinoniem:
• vomering

Afgelei:
• bloedbraking
• galbraking

Vertaling:
Engels: vomiting
Nederlands: braking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: anemie
Volgende onderwerp: uitskei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:45:58 MGT 2024