Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » anemie
anemie [boodskap #140474] Do, 20 Oktober 2022 19:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
anemie
Afbreking: a•ne•mie


Selfstandige naamwoord: anemie
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Tekort aan rooibloedselle en/of hemoglobien in die bloed.

Gebruik:
• Simptome van anemie sluit in: 'n beek vel, moegheid, kortasem, haarverlies, lae bloeddruk, duiseligheid en hartkloppings.

Sinoniem:
• bleeksiekte
• bleeksug
• bloedarmoede
• leukopatie

Afgelei:
• anemies
• sekelanemie

Vertaling:
Engels: anaemia, anaemia
Nederlands: anemie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbloem
Volgende onderwerp: braking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 05:54:45 MGT 2024