Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kolloïed
kolloïed [boodskap #140444] Sa, 15 Oktober 2022 11:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kolloïed
Afbreking: kol•lo•ïed


Selfstandige naamwoord: kolloïed, kolloïde
Meervoud: kolloïede, kolloïdes

Betekenis:
• Toestand van materie waar die molekules te groot is om in ware oplossing te gaan en dit eenvormig in die medium versprei.

Gebruik:
• Melk is 'n kolloïed omdat vetdeeltjies daarin verspreid is, maar nie daarin oplos nie, en ook nie uitsak soos in 'n suspensie nie.

Afgelei:
• kolloïedchemie

Verwant:
• oplossing
• suspensie

Vertaling:
Engels: colloid
Nederlands: colloïde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: edukasie
Volgende onderwerp: approbasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:53:20 MGT 2024