Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » edukasie
edukasie [boodskap #140443] Sa, 15 Oktober 2022 09:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
edukasie
Afbreking: e•du•ka•sie


Selfstandige naamwoord: edukasie
Meervoud: edukasies

Betekenis:
• (anglisisme) Onderwys en opvoeding.

Gebruik:
• Mense met 'n goeie "edukasie" sal nie dié woord gebruik nie.

Sinoniem:
• onderwys
• opleiding
• opvoeding
• skoling

Vertaling:
Engels: education
Nederlands: educatie

Nota:
• Edukasie kan as 'n anglisisme gesien word, maar ook is 'n leenwoord uit Frans.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beklee
Volgende onderwerp: kolloïed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 05:56:18 MGT 2024