Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beklee
beklee [boodskap #140442] Sa, 15 Oktober 2022 09:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beklee
Afbreking: be•klee
Samestelling: be- + klee


Werkwoord: beklee
Verlede tyd: het beklee

Betekenis:
• Om met klere of materiaal te bedek.
• (figuurlik) Om met iets te omring.
• Om 'n pos of amp te vul.
• Om 'n plek of posisie te hou.

Gebruik:
• Wie oorwin, sal beklee word met wit klere... [Openbaring 3:5]
• Ek sal sy vyande met skaamte beklee... [Psalms 132:18]
• Sy beklee 'n belangrike pos.
• My span beklee die derde plek op die ranglys.

Wisselvorm:
• bekleed

Antoniem:
• onbeklee

Afgelei:
• bekleder
• bekleding
• bekleedsel
• bekleër
• bekleewerk

Vertaling:
Engels: to dress, clothe; to cover; to hold, occupy; to rank
Nederlands: bekleden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verspreider
Volgende onderwerp: edukasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 05:41:09 MGT 2024