Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waak
waak [boodskap #140428] Wo, 12 Oktober 2022 16:24
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waak
Afbreking: waak


Werkwoord: waak
Verlede tyd: het gewaak
Teenwoordige deelwoord: wakend, wakende

Betekenis:
• Om wakker bly, nie te slaap nie.
• Om wag te hou; iets op te pas.
• Om toesig te hou; sorg dra; toesien.

Gebruik:
Waak as ander slaap, en slaap as ander waak.
• Sy waak langs haar moeder se sterfbed. Die herder waak oor sy skape.
• 'n Komitee is aangestel om oor die maatskappy se finansies te waak.

Sinoniem:
• beskerm
• oppas
• toesien
• waghou

Antoniem:
• slaap

Afgelei:
• bewaak
• deurwaak
• lykwaak
• nagwaak
• ontwaak
• waakeenheid
• waakhond
• waaksaal
• waaksaam

Vertaling:
Engels: to be awake; to watch, be alert
Nederlands: waken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: apologie
Volgende onderwerp: rekenaarstudie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 05:51:50 MGT 2024