Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » joviaal
joviaal [boodskap #140421] Di, 11 Oktober 2022 11:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
joviaal
Afbreking: jo•vi•aal


Byvoeglike naamwoord: joviaal
Vergrotende trap: jovialer
Oortreffende trap: joviaalste
Attributief: joviale
Partitief: joviaals

Betekenis:
• Wat in 'n goeie luim is; opgewek en gesellig.

Gebruik:
• Met ons aankoms is ons vriendelik en joviaal ontvang.

Sinoniem:
• amikaal
• blymoedig
• gemoedelik
• gesellig
• gulhartig
• hartlik
• plesierig
• opgeruimd
• opgewek
• vrolik

Afgelei:
• jovialerig
• jovialiteit

Vertaling:
Engels: jovial, merry, cheerful
Nederlands: joviaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: besiel
Volgende onderwerp: luier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:22:52 MGT 2024