Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lekkasie
lekkasie [boodskap #140408] So, 09 Oktober 2022 12:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lekkasie
Afbreking: lek•ka•sie


Selfstandige naamwoord: lekkasie
Meervoud: lekkasies

Betekenis:
• Die plek waar iets (soos water, gas, elektrisiteit, inligting, ens.) ontsnap.

Gebruik:
• 'n Loodgieter is ingeroep om die lekkasie te herstel.

Sinoniem:
• lekplek

Hiponiem:
• aardlekkasie
• gaslekkasie
• olielekkasie
• stroomlekkasie
• waterlekkasie

Vertaling:
Engels: leakage
Nederlands: lekkage

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skraalhans
Volgende onderwerp: invorder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 05:29:30 MGT 2024