Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mylpaal
mylpaal [boodskap #140404] Sa, 08 Oktober 2022 15:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mylpaal
Afbreking: myl•paal
Samestelling: myl + paal


Selfstandige naamwoord: mylpaal
Meervoud: mylpale
Verkleinwoord: mylpaaltjie
Meervoud van verkleining: mylpaaltjies

Betekenis:
• (figuurlik) 'n Belangrike mikpunt of doelwit wat gestel of bereik is.
• Paal langs 'n pad wat die afstand van 1 myl aandui.

Gebruik:
• Om 18 te word is 'n belangrike mylpaal in enige tiener se lewe.
• Die Romeine het mylpale reg oor Europa geplant.

Sinoniem:
• afstandpaal

Vertaling:
Engels: milestone, milepost; landmark
Nederlands: mylpaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weghou
Volgende onderwerp: chirurgie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:35:37 MGT 2024