Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kodeks
kodeks [boodskap #140399] Sa, 08 Oktober 2022 13:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kodeks
Afbreking: ko•deks


Selfstandige naamwoord: kodeks
Meervoud: kodekse

Betekenis:
• Outydse teks (meestal met die hand geskryf) met bladsye eerder as die ouer rolle.
• 'n Juridiese teks; wetboek.

Gebruik:
• Die kodeks het dit moontlik gemaak om deur teks te blaai, dit is later 'n boek genoem.
• 'n Wetboek word soms 'n kodeks genoem omdat wette in sulke kodekse opgeneem is.

Verwant:
• kodikologie

Vertaling:
Engels: codex
Nederlands: codex

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tarra
Volgende onderwerp: woestynplant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:42:18 MGT 2024