Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoesstroop
hoesstroop [boodskap #140397] Sa, 08 Oktober 2022 11:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Hoesstroop
Hoesstroop
hoesstroop
Afbreking: hoes•stroop
Samestelling: hoes + stroop


Selfstandige naamwoord: hoesstroop
Meervoud: hoesstrope
Verkleinwoord: hoesstropie
Meervoud van verkleining: hoesstropies

Betekenis:
• Hoesmiddel in die vorm van 'n stroop. Vloeibare hoesstillende medikasie.

Gebruik:
• Die dokter het 'n hoesstroop voorgeskryf.

Hiperoniem:
• hoesmedisyne
• hoesmiddel

Vertaling:
Engels: cough syrup
Nederlands: hoestdrank

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: radius
Volgende onderwerp: tarra
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:41:18 MGT 2024