Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nutasie
nutasie [boodskap #140387] Wo, 05 Oktober 2022 17:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nutasie
Afbreking: nu•ta•sie


Selfstandige naamwoord: nutasie
Meervoud: nutasies

Betekenis:
• Periodiese skommeling/knikbeweging van 'n draaiende voorwerp (soos 'n tol of 'n hemelliggaam) om sy as.

Gebruik:
• James Bradley het die nutasie van die aardas in 1748 ontdek.

Sinoniem:
• asskommeling
• asskudding

Verwant:
• presessie

Vertaling:
Engels: nutation
Nederlands: nutatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoofkarakter
Volgende onderwerp: tjop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:43:17 MGT 2024