Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vermenslik
vermenslik [boodskap #140368] Ma, 03 Oktober 2022 14:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vermenslik
Afbreking: ver•mens•lik
Samestelling: ver- menslik


Werkwoord: vermenslik
Verlede tyd: het vermenslik

Betekenis:
• Om menslike eienskappe aan iets toe te dig.

Gebruik:
• Die boek bevat dierestories, waarin die diere telkens vermenslik word.

Sinoniem:
• humaniseer
• personifieer

Antoniem:
• verontmenslik

Afgelei:
• vermensliking

Vertaling:
Engels: to humanise, humanize
Nederlands: vermenselijken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: melkdoek
Volgende onderwerp: kwadreer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:32:47 MGT 2024