Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waghondrol
waghondrol [boodskap #140365] Ma, 03 Oktober 2022 12:30
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waghondrol
Afbreking: wag•hond•rol
Samestelling: waghond + rol


Selfstandige naamwoord: waghondrol
Meervoud: waghondrolle

Betekenis:
• Die rol om waghond te speel (toesig te hou).

Gebruik:
• Die media het 'n waghondrol en moet wandade sonder vooroordeel aan die kaak stel.

Vertaling:
Engels: watchdog role
Nederlands: waakhondrol

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inhibeer
Volgende onderwerp: melkdoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 05:51:21 MGT 2024