Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afwerking
afwerking [boodskap #140314] Ma, 26 September 2022 15:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afwerking
Afbreking: af•wer•king
Samestelling: afwerk + -ing


Selfstandige naamwoord: afwerking
Meervoud: afwerkings
Verkleinwoord: afwerkinkie
Meervoud van verkleining: afwerkinkies

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van afwerk (finale voorbereiding aanbring).

Gebruik:
• Die finale afwerking van die film vorder goed.

Sinoniem:
• afronding
• voltooiing

Afgelei:
• afwerkingsmasjien
• randafwerking
• vloerafwerking

Vertaling:
Engels: finishing, finishing touch
Nederlands: afwerking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ombudsman
Volgende onderwerp: kroegman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 05:42:23 MGT 2024