Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » interseksie
interseksie [boodskap #140302] Sa, 24 September 2022 15:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die interseksie van twee versamelings.
Die interseksie van twee versamelings.
interseksie
Afbreking: in•ter•sek•sie


Selfstandige naamwoord: interseksie
Meervoud: interseksies

Betekenis:
• Die plek waar paaie of lyne kruis.
• Die oorvleueling van versamelings.

Gebruik:
• Die vrou se motor het in die middel van 'n besige interseksie gaan staan.
• Die interseksie van {2,3} en {3,4} is {3}.

Sinoniem:
• kruising
• kruispunt
• oorvleueling
• snyding

Afgelei:
• interseksiehoek

Vertaling:
Engels: intersection
Nederlands: intersectie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ligvoets
Volgende onderwerp: fiskus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:29:51 MGT 2024