Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pontifikaat
pontifikaat [boodskap #140296] Vr, 23 September 2022 16:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pontifikaat
Afbreking: pon•ti•fi•kaat


Selfstandige naamwoord: pontifikaat
Meervoud: pontifikate

Betekenis:
• Die ampstermyn van 'n pous of ander priester.

Gebruik:
• Weens Leo XI se kort pontifikaat word hy die "blitspous" (Papa lampo) genoem.

Sinoniem:
• pousskap

Verwant:
• pontifikaal

Vertaling:
Engels: pontificate
Nederlands: pontificaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afhandel
Volgende onderwerp: instansie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:35:26 MGT 2024