Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geboortekanaal
geboortekanaal [boodskap #140290] Do, 22 September 2022 20:50
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geboortekanaal
Afbreking: ge•boor•te•ka•naal
Samestelling: geboorte + kanaal


Selfstandige naamwoord: geboortekanaal
Meervoud: geboortekanale
Verkleinwoord: geboortekanaaltjie
Meervoud van verkleining: geboortekanaaltjies

Betekenis:
• Kanaal waardeur die fetus tydens geboorte verlos word (van die baarmoeder na die buitewêreld beweeg).

Gebruik:
• Die baba se kop moet op sy nouste kant deur die geboortekanaal beweeg.

Vertaling:
Engels: birth canal
Nederlands: geboortekanaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: arres
Volgende onderwerp: entomologie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 05:49:46 MGT 2024