Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » herlei
herlei [boodskap #140275] Di, 20 September 2022 09:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
herlei
Afbreking: her•lei
Samestelling: her- + lei


Werkwoord: herlei
Verlede tyd: het herlei

Betekenis:
• Om na iets anders terug te voer; in 'n ander vorm uitdruk.

Gebruik:
• Niemand gebruik meer myle nie, ons moet dit na kilometers herlei.

Sinoniem:
• omreken
• omsit
• omskakel
• oorbring
• oorskakel
• verwerk

Afgelei:
• herleibaar
• herleiding
• herleier

Vertaling:
Engels: to convert, derive, infer, deduct
Nederlands: herleiden, omzetten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sinteties
Volgende onderwerp: verontmenslik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:31:08 MGT 2024