Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nierassig
nierassig [boodskap #140265] So, 18 September 2022 07:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nierassig
Afbreking: nie•ras•sig
Samestelling: nie + rassig


Byvoeglike naamwoord: nierassig
Attributief: nierassige

Betekenis:
• Wat nie op ras gebaseer is nie.

Gebruik:
• Die regering poog om 'n samelewing te skep wat nierassig, nieseksisties, regverdig, demokraties en welvarend is.

Wisselvorm:
• nie-rassig

Sinoniem:
• nierassisties

Afgelei:
• nierassigheid

Verwant:
• etnies

Vertaling:
Engels: non-racial
Nederlands: niet-raciaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wêreldberoemd
Volgende onderwerp: beukelaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:32:05 MGT 2024