Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doodsgevaarlik
doodsgevaarlik [boodskap #140251] Sa, 17 September 2022 09:33
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
doodsgevaarlik
Afbreking: doods•ge•vaar•lik
Samestelling: dood + -s- + gevaarlik


Byvoeglike naamwoord: doodsgevaarlik
Attributief: doodsgevaarlike

Betekenis:
• Intensiewe vorm van gevaarlik. Baie gevaarlik. So gevaarlik dat dit dood kan veroorsaak.

Gebruik:
• Die siekte is doodsgevaarlik.

Wisselvorm:
• doodgevaarlik

Sinoniem:
• lewensgevaarlik

Antoniem:
• doodveilig

Afgelei:
• doodsgevaarlikheid

Vertaling:
Engels: deadly dangerous
Nederlands: doodsgevaarlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stokblind
Volgende onderwerp: broodnodig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 15:25:56 MGT 2024