Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » goudstaaf
goudstaaf [boodskap #140179] So, 04 September 2022 14:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Goudstaaf.
'n Goudstaaf.
goudstaaf
Afbreking: goud•staaf
Samestelling: goud + staaf


Selfstandige naamwoord: goudstaaf
Meervoud: goudstawe
Verkleinwoord: goudstafie
Meervoud van verkleining: goudstafies

Betekenis:
• 'n Langwerpige blok goud.

Gebruik:
• Die eerste goudstaaf is in 1951, vyf jaar ná die ontdekking van goud in die Oranje-Vrystaat, in Welkom (OVS) gegiet.

Vertaling:
Engels: bar of gold
Nederlands: goudstaaf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: faas
Volgende onderwerp: setel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 07:02:08 MGT 2024