Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » divers
divers [boodskap #140155] Wo, 31 Augustus 2022 19:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
divers
Afbreking: di•vers


Byvoeglike naamwoord: divers
Vergrotende trap: diverser
Oortreffende trap: diversste
Attributief: diverse

Betekenis:
• Gekenmerk deur die aanwesigheid van verskille.

Gebruik:
• Die Suid-Afrikaanse samelewing is divers.

Sinoniem:
• afwykend
• ongelyksoortig
• uiteenlopend
• verskillend

Antoniem:
• homogeen

Afgelei:
• diversifieer
• diversifikasie
• diversifiseer
• diversifisering
• diversiteit

Vertaling:
Engels: diverse
Nederlands: divers

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: diversiteit
Volgende onderwerp: ondenkbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:39:30 MGT 2024