Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tritagonis
tritagonis [boodskap #140122] So, 28 Augustus 2022 19:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tritagonis
Afbreking: tri•ta•go•nis


Selfstandige naamwoord: tritagonis
Meervoud: tritagoniste

Betekenis:
• Die derde hoofkarakter van 'n verhaal, na die protagonis (hoofkarakter) en die deuteragonis.

Gebruik:
• Die tritagonis is dikwels die oorsaak of die aanstigter van die konflik.

Vertaling:
Engels: tritagonist, tertiary main character
Nederlands: tritagonist

Nota:
• Van Grieks tritagonistes, derde akteur.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swetterjoel
Volgende onderwerp: potblou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 07:01:29 MGT 2024