Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sekresie
sekresie [boodskap #140118] So, 28 Augustus 2022 14:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sekresie
Afbreking: se•kre•sie


Selfstandige naamwoord: sekresie
Meervoud: sekresies

Betekenis:
• 'n Stof wat afgeskei word. Afskeidingsproduk van 'n orgaan.

Gebruik:
• Sweet is die sekresie van die sweetkliere, speeksel is die sekresie van die speekselkliere, melk is die sekresie van die melkkliere, ens.

Sinoniem
• afskeiding
• afskeidingsproduk
• afskeisel

Vertaling:
Engels: secretion
Nederlands: secretie

Nota:
• Moenie "sekresie" met "sekreet" (ou naam vir 'n toilet) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sekreet
Volgende onderwerp: hoofteks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:44:16 MGT 2024